Trompoppies word jaarliks verkies uit ons graad R dogters deur middel van ‘n oudisie. Kielekrankie het elke jaar 24 trompoppies. Trompoppies tree op by sport dae, kermisse, inligtingsdae en by winkelsentrums in ons omgewing. Optredes kan ook bespreek word by ons skool kantoor. Trompoppies marsjeer en dans op musiek, in ‘n eenvormige, ritmiese formaat.
Trompoppies