Die visie vir die skapie klas is om die kinders te ontwikkel op alle gebiede soos kreatiwiteit, sosiale vaardighede en dissipline. Ek streef daarna om die F.U.N beginsels toe te pas.
F- Friendly (vriendelike klas omgewing)
U- Unconditional (onvoorwaardelike liefde te betoon)
N- Nice (skep n mooi omgewing waar kinders kan ontwikkel en groei)
Betree jou toekoms met geloof sonder vrees.
My visie vir die Skapie klas.