In die robotika-klas leer ons elke dag iets nuuts soos patrone, koderingsvaardighede, probleemoplossing en toepassingsvaardighede. In al die aktiwiteite maak ons gebruik van verskillende soorte blokke.(Sixbricks& cuberoid kodering blokke)
Om kreatief te wees, krities te dink en 21ste-eeuse vaardighede is van die dinge wat ons in die Robotika-klas leer.
Soos die wêreld verander, moet ons as mense ook verander. Met die vaardighede wat kinders in robotika aanleer, sal hulle makliker maniere vind om met ons veranderende wêreld saam te leef.
“Rebotika en geïntegreerde leer – Die moontlikhede is leg(i)o!”