Presconet word aangebied vir Graad R dogters. Die hoofdoel is om hulle die vaardighede aan te leer wat hulle in gewone Netbal gaan gebruik. Die spannetjie bestaan uit vyf dogters wat in ‘n mandjie doel gooi. Vriendskaplike wedstryde word gereël en gespeel op georganiseerde Mini-Netbal dae. Dogters oefen op Dinsdae en Donderdae vanaf 13h00 – 13h45
Presconet (Netbal)