By Kielekrankie kan leerders van Graad R af deel wees van die koor. Aan die begin van die jaar word daar oudisies gedoen, waarna ons engel stemmetjies ‘n brief ontvang. Ouers gee toestemming vir deelname en die koormaats neem dan deel by kooraande wat gereël word in ons omgewing. Koor oefening vind plaas gedurende skoolure.
Koor