My Blog

In die Vlinder klas noem ek die leerders my kinders, want in ons jaar saam is hulle nie net kinders op my klaslys nie, hulle is deel van my hart.  In hierdie klas is ons kreatief, ons is vriende, spanmaats en familie.

In die Vlinder klas fokus ek om die boustene te lê vir Graad R. Ons doen baie kunsaktiwiteite om fynmotoriese vaardighede soos potloodgreep en knip te ontwikkel.

Juffrou Marelize

COPYRIGHT 2024 KIELEKRANKIE