Work together, play together, learn together.
In die Diertjie klas leer ons deur te speel, maar ons skep ook geleentheid vir sosiale, emosionele, kognitiewe en fisiese ontwikkeling.

Volgens ons weeklikse temas geniet ons daagliks skeppende aktiwiteite en word ook af en toe bederf met lekker bak en brou.
Met aktiwiteite soos skeur en plak, verf, teken, knip en klei speel laat ons die maats toe om kreatief te wees.
Ons dramatiseer liedjies en versies deur middel van musiek instrumente wat ook help met die ontwikkeling van ritme.
Verder geniet die maats al die speelareas wat die skool bied, van ‘n fantasie- en boekhoek in die klas tot fiets ry en klim-en-klouter.
Ons maak ook tyd vir Godsdiens, want “Ek is nie ‘n stap soldaatjie nie. Ek is Jesus se soldaatjie ja meneer !”
Ek as juffrou strewe daarna om ‘n veilige leer en speel omgewing te skep en om elke dag in ten minste een kind se lewe ‘n verskil te maak.

COPYRIGHT KIELEKRANKIE 2024