My Blog

“Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.” – Nelson Mandela 23 June 1990 –

Dit is hier waar ons die fondasie lê vir ‘n suksesvolle skoolloopbaan vir die kleuters.

Die Boeke klas se visie is om kinders te ontwikkel en te laat groei tot selfstandige jong leerders op ‘n kognitiewe, emosionele en fisiese vlak met ‘n gesonde selfbeeld, sodat hulle met deernis en empatie met ander en die natuur kan omgaan.

In die Boeke klas is ons groot op boeke, want ons glo om boeke speel-speel te lees is ‘n baie belangrike rol in ‘n kind se leer fondasie.

Speel is die beste manier vir kinders om te leer omdat al vyf sintuie gebruik word, selfde vir boeklees.  Al vyf sintuie word ook gebruik om boek te lees.

Ons glo ook in 5 waardes en streef om dit uit te leef:

My doel is om elke kind se uniekheid en karakter te (er)ken, te vorm en verhoudings te bou geleenthede tebie en boustene te lê, vir elke kind se pad wat wag. 

“Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.” – Nelson Mandela 23 June 1990 –

Dit is hier waar ons die fondasie lê vir ‘n suksesvolle skoolloopbaan vir die kleuters.

Die Boeke klas se visie is om kinders te ontwikkel en te laat groei tot selfstandige jong leerders op ‘n kognitiewe, emosionele en fisiese vlak met ‘n gesonde selfbeeld, sodat hulle met deernis en empatie met ander en die natuur kan omgaan.

In die Boeke klas is ons groot op boeke, want ons glo om boeke speel-speel te lees is ‘n baie belangrike rol in ‘n kind se leer fondasie.

Speel is die beste manier vir kinders om te leer omdat al vyf sintuie gebruik word, selfde vir boeklees.  Al vyf sintuie word ook gebruik om boek te lees.

Ons glo ook in 5 waardes en streef om dit uit te leef:

My doel is om elke kind se uniekheid en karakter te (er)ken, te vorm en verhoudings te bou, geleenthede te bied en boustene te lê, vir elke kind se pad wat wag.

COPYRIGHT KIELEKRANKIE 2024