Die Graad R leerders neem aan onderskeidelik die Artium drama en kuns afdelings deel. Die leerders leer die versie saam ‘n onderwyser aan waarna hulle hom dan voordra voor beoordelaars. Ons neem aan beide Afrikaans en Engels deel. Die kuns afdeling geskied oor 2dae met verskillende teken of verf materiale.
Artium kunstefees