Pumaki Rugby
Die hoofdoel van Pumaki rugby is om ons Graad R seuns die nodige vaardighede, konsentrasie en hand-oog-koördinasie aan te leer. Dit is nog nie ‘n vol kontak spel by ons Graad R seuns nie. Hulle dra ‘n beld met “Velcro” repe wat aan die belt vassit. Die seun wat in besit van die bal is word ge-rip (Rip Rugby) Vriendskaplike wedstryde word gereël en gespeel op georganiseerde Pumaki dae. Die seuns oefen op Dinsdae en Donderdae vanaf 17:00 tot 18:00

COPYRIGHT KIELEKRANKIE 2024